“Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag” (1 Tess 5:18).
Alles vir die sleutelwoord "Francine Prins"
Gedagte vir die dag: Terug kyk
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. (Ps 103:2)
Boek: 100 dae van dankbaarheid
Mense wat in dankbaarheid leef is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te kom! Om meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef.