“Die reddingswerkers kon nie voortgaan met hul bedrywighede nie weens erge rook en sal Maandag die proses voortsit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Gloria-myn"
Gloria-myn: Nuwe span reddingswerkers ingespan
“Ons is besig om ventilasieskagte te bou sodat ons genoeg suurstof het om by die liggame uit te kom.”
Gloria-myn: Nog 7 liggame ondergronds gevind
“Die reddingswerkers het omgedraai en een liggaam gesien. Hulle het opgegaan en daar nog liggame gesien. Die gasvlakke het begin styg en dit was toe nie vir hulle veilig om die liggame na die oppervlak te bring nie.”
Gloria-myn: Familie van vasgekeerdes bly hoop
Vars lug word in die myn ingepomp sodat reddingswerkers ondergronds kan beweeg.
Gloria-myn: Een vas toe hy uit hospitaal kom
Een van die mans wat vandeesweek uit die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gered is, is nadat hy uit die hospitaal ontslaan is summier in hegtenis geneem.
Gloria-myn: Nog liggame na oppervlak gebring
Mike Elliot, sakereddingsverteenwoordiger, het gesê 22 persone, vermeende kabeldiewe, is vermoedelik nog ondergrond vasgekeer.
Vyf sterf glo in ontploffing by Gloria-myn
“Al die kabels wat krag aan die ventilasiewaaiers voorsien is gesteel en dit bemoeilik die reddingspoging.”
22 glo in myn vasgekeer ná ontploffing
Die departement van minerale hulpbronne het Woensdag gesê hy het ʼn span ondersoekers na die Koornfontein Gloria-steenkoolmyn in Mpumalanga gestuur waar talle mense na bewering ondergronds vasgekeer is.