Die 16-jarige seun wat daarvan verdink word dat hy ʼn gesin van Griekwastad op hul plaas vermoor het, staar nou ʼn addisionele klagte van verkragting in die gesig.
Alles vir die sleutelwoord "Griekwastad-moorde"
Griekwastad-moorde: Seun dalk weer agter tralies
Die staat het Donderdag verlof gekry om te appelleer teen die toestaan van borg aan die 16-jarige seun wat beskuldig word van die moord op die Steenkamp-gesin van Griekwastad.
Griekwastad-moorde: Verhoordatum glo vandag bekend
Die verhoordatum van die 16-jarige seun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin, sal na verwagting vandag bekendgemaak word wanneer die tiener in die Griekwastad-landdroshof verskyn.