Joachim Scholtz, ʼn boer van Griekwastad, het Dinsdag onthul hoe hy, tydens ʼn familiesamekoms, van die driedubbele moord in die gebied te hore gekom het.
Alles vir die sleutelwoord "griekwastad"
Griekwastad-moorde: Staat appelleer vandag
Die Staat gaan vandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof appelleer teen die borguitspraak van die tienerseun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin.
Griekwastad-moorde: Verhoordatum glo vandag bekend
Die verhoordatum van die 16-jarige seun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin, sal na verwagting vandag bekendgemaak word wanneer die tiener in die Griekwastad-landdroshof verskyn.
Griekwastad-moorde: Seun se voog en skool skik buite hof
Die voog van die 16-jarige seun, wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad, het buite die hof met die verdagte se hoërskool geskik.
Griekwastad-moorde: “Seun ʼn gevaar” sê staatsaanklaer
Die staat gaan appelleer teen die borguitspraak van die tienerseun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin.
Skool moet Griekwastad-moordverdagte terugvat, maan voog
Die 16-jarige seun wat van die moorde op die Steenkamp-gesin van Griekwastad verdink word, se voog probeer die skool dwing om die tiener terug te neem.