Nog twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die plaasaanval op Peter-Murray (48) en Megan Cross (31) in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo op 25 September.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "HPG"
Twee dalk met Modimolle-plaasaanval verbind
Die twee verdagtes is na bewering Zimbabwiërs en een van hulle het glo vroeër vir die slagoffers, Lesley (63) en Hercu (75) van Niekerk, gewerk.
Polisie ondersoek hoe plaasmoordverdagte kon ontsnap
Die Limpopo-polisie het bevestig ʼn volskaalse soektog is van stapel gestuur na ʼn Zimbabwiër wat vroeër uit aanhouding by die Lephalale-polisiestasie ontsnap het.
Dr. Emslie-moord: Buitelander ontsnap uit aanhouding
ʼn Dringende beroep word op die publiek gedoen om uit te kyk vir ʼn Zimbabwiër wat glo uit aanhouding by die Lephalale-polisieselle in Limpopo ontsnap het.
Buitelander met Lephalale-plaasmoord verbind
“Die deurbraak in dr. Werner Emslie (55) se moordondersoek volg ná volgehoue pogings deur die Lephale-polisie en Heritage Protection Group (HPG).”
Weduwee, twee ander skuil in badkamer tydens plaasaanval
ʼn Vrou, haar negejarige seun, ʼn vriendin, die plaasvoorman en werkers is Sondagaand op ʼn plaas in Mpumalanga aangeval.