In die naam van “net die beste vir my kinders” sal ouers min of meer enigiets doen. Van werk sonder ophou om die buitensporige fooie van die Engelse privaatskool te kan bekostig, tot (net) brood eet en water drink vir die krat vol wonderwerk-speelgoed wat beloof om die voorste voorsprong te verseker!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jannie Putter"
Koelkop ouerskap en Steve Hofmeyr se Toeka 3
Jannie Putter bespreek koelkop ouerskap en te veel druk en Burger Meyer praat met Steve Hofmeyr oor sy album, Toeka 3.
Kinders moet risiko neem en die verhoogproduksie Gepiekel
Jannie Putter verduidelik waarom kinders risiko’s moet neem en Burger Meyer gaan maak ʼn draai by ʼn repetisie van die verhoogproduksie, Gepiekel.
Die realiteit van drome en Ina Paarman oor Suid-Afrikaanse disse
Jannie Putter praat oor die realiteit van drome en Ina Paarman verduidelik waarom Suid-Afrikaanse disse spesiaal is.
Spreek ‘n droom in jou kind se lewe in en Ina Paarman praat oor kosmaak
Jannie Putter verduidelik hoe jy ʼn droom in jou kinders se lewens kan in spreek en Grietjie Prinsloo gesels met die bekende Afrikaanse entrepreneur, Ina Paarman.
Vroue entrepreneur van 2014 en Jannie Putter se wenplan vir jou kind se lewe
Ina Lessing, die Landbouweekblad en Sanlam Vroue-entrepreneur vir 2014, is in die ateljee en ons hervat die gesprek met Jannie Putter oor ʼn wenplan vir jou kind.
Motiveer jou kind en ‘n jong Afrikaanse entrepreneur
Die sportsielkundige, Jannie Putter, praat oor die rolverdeling in enkelouer-gesinne en ons gesels met ʼn opkomende Afrikaanse entrepreneur, Charl Oberholzer.
Boek: Wenplan vir jou kind se lewe
Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.
Tieners, ‘n wenplan vir jou kind en SA Huweliksweek skop af
Ons praat vir oulaas oor tieners m en begin met ʼn splinternuwe gesprekreeks met die sportsielkundige en motiveringspreker, Jannie Putter. Rene Basson vertel jou alles van vanjaar se SA Huweliksweek.