Kiara Rossouw, die Fanconi se sindroom-lyer wat harte landwyd aangegryp het met haar merkwaardige gesondheidsverhaal, is Woensdag oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kiara Rossouw"
‘Skenk bloed’, pleit siek Kiara (18) se pa
“Die enigste manier waarop mense werklik vir Kiara kan help, is deur gereeld bloed en plaatjies te skenk.”