Bykans een uit vyf jong Suid-Afrikaners is besluitelose kiesers, volgens ʼn opname wat Maandag vrygestel is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kiesers"
Nuuskommentaar: Skrikwekkend dat hulle kan stem
Dit is byna skrikwekkend om te dink dat mense wat met nuus volstruispolitiek speel, mense wat tonnelvisie het weens die uitsluiting van belangrike nuus, se kruisie op die stembrief net soveel tel soos dié van selfs die mees ingeligte persoon op die planeet.
Kiesers moenie met busse aangery word nie
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Woensdag gesê politieke partye moet nie kiesers met busse na die verkiesing toe aanry nie.