Die Cheetahs se plek in die kwarteindronde van die Pro14-reeks is Saterdag in die 52ste minuut bespreek toe hulle kaptein Francois Venter in die Nelson Mandelabaai-stadion teen die Kings gaan druk het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "kwalifiseer"
Wakker WP en lewendige Leeus bespreek halfeind-plekke
Twee onverwagte groot oorwinnings, die een boonop ʼn verrassing, het Saterdag se laaste twee rondomtalie-Curriebekerwedstryde gekenmerk.