Een span is ook in ʼn onverwagse wending ʼn lid kwyt nog voor die eerste groepuitdaging kon plaasvind.
Alles vir die sleutelwoord "Plaasjapie"
Dié 18 stadsjapies gaan plaaslewe in kykNET-reeks aanpak
Wat gebeur wanneer 18 stadsjapies die plaaslewe op ʼn primitiewe manier moet aanpak vir ʼn kans om R1 miljoen te wen? ‘Plaasjapie’ begin op Donderdag 14 Julie om 20:00 op kykNET.