“Ek het ʼn voorgevoel gehad dat ek moontlik uitgestem sou word, maar mens kan werklik nooit 100% seker wees wat op die ou einde by die koöperasie-kuier gaan gebeur nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Plaasjapie"
Familie, deelnemers gebroke ná ‘Plaasjapie’-deelnemer sterf
“Suzette was baie geliefd onder haar mededeelnemers, die produksiespan en kykers. Haar deelname aan Plaasjapie was vir haar ʼn verrykende ervaring, terwyl Suzette se opregtheid en sagte persoonlikheid ʼn blywende indruk op almal gelaat het.”
‘Plaasjapie’: Deelnemer groet ná koring (letterlik) van kaf geskei word
“Ek is hier om vir my kind te bewys dat ek ’n goeie ma is, en ek wens net hy was hier vandag om dit te besef.”
Twee pekelpennies veroorsaak penarie op ‘Plaasjapie’
“As sy vir my kyk, sien ek letterlik duiweltjies daar hardloop.”
‘Plaasjapie’ se Danielle pleit: ‘Kry konteks voordat jy kritiseer’
“Ek dink nie ek sou die fisieke, emosionele of geestelike uitdagings in myself raakgesien en aangepak het as dit nie vir Plaasjapie was nie.”
‘Plaasjapie’: Pekelpennie red dié stadsjapie van trekpas kry
Konkelry, kinkels en konfrontasie was volop in Donderdagaand se aflewering van die kykNET-werklikheidsreeks Plaasjapie.
Vorige ‘Plaasjapies’ deel wenke, hoogtepunte
Een voormalige plaasjapie het onlangs haar huis op ʼn gholflandgoed vir ʼn plot verruil en het selfs haar eie groentetuin en hoenders op die erf.
Melk spat, trane rol én tassies gepak in ‘Plaasjapie’
“Plaasjapie” is terug vir ʼn tweede seisoen, en dié keer het die deelnemers nie op hulle laat wag om die vonke, en melk, te laat spat nie.
‘Plaasjapie’ se Dian is pa; ‘Ons dien ʼn lewendige God’
Dian het in 2022 met die Plaasjapie-titel én R1 miljoen se prysgeld weggestap.
Foto’s: Ontmoet die 16 nuwe ‘Plaasjapies’
Die nuwe plaasjapies, wat van Piet Retief tot Windhoek kom, bestaan uit agt mans en agt vroue tussen die ouderdomme van 20 en 55.
‘Plaasjapie’ se Dian gaan pa word
Ouerskap is ook nie ‘n nuutjie vir die 31-jarige kunstenaar van Pretoria en sy 29-jarige vrou nie. Dian en Michelle is albei geregistreerde pleegouers wat al pleegsorg aan kinders verskaf het.
Nuwe werklikheidsreekse wink op kykNET
“Dit is nie net ‘n program nie, dit is ‘n wêreldwye belewenis wat die belangstelling van kykers regoor die wêreld vasvang.”
Luister: ‘Plaasjapie’-wenner bewys strategie is belangriker as spiere
“Die samelewing plaas ons almal in stereotipiese boksies, maar ‘Plaasjapie’ wys hoe mens ander verkeerd kan bewys as jy net ʼn kans gegun word.”
Agteraf gekonkel laat ‘Plaasjapie’-gunsteling groet
Dié deelnemer het sy spanmaats onlangs onkant betrap met ʼn emosionele konfrontasie rakende die groep se werklading.
‘Plaasjapie’: Verrassing toe uitgestemde beoordelaar word
“Ek het gedink hulle sou op hulle senuwees wees, dalk omdat hulle my pas uitgestem het, maar ek was aangenaam verras.”
‘Plaasjapie’ se Arthur: ‘Die miljoen was nooit my maatstaf’
“Ek vat my trekpas nie persoonlik nie, ek het besef die spel gaan nou begin draai en dat dit binnekort elkeen vir homself gaan wees.”
‘Plaasjapie’: Dié deelnemer pak self haar tas
“Die oomblik toe ek my hand opgesteek het en self gevra het om die kompetisie te verlaat, het dit gevoel of ʼn reuselas van my skouers af is.”
‘Plaasjapie’ se Dian: ‘Mense vergeet soms dis net ’n speletjie’
“Ek dink net mense vergeet dit is nie die regte lewe nie. Almal op die plaas weet alles word in goeie gees gedoen en die doelwit is tog om te wen.”
‘Plaasjapie’: Skok toe dié gewilde deelnemer groet
Ná ʼn skokkende “koöperasiekuier” is daar nou net tien plaasjapies oor wat dinge vir die prysgeld van R1 miljoen uitspook.
‘Plaasjapie’: Skape geskeer en nuwe bande gesmee
Volgens Soetmelksvlei-lid, Gerda, is “die oulikste man” in hul span vandeesweek huis toe gestuur.