Die tienjarige Rae Braun woon nou in Pretoria nadat ’n motorongeluk aan die KwaZulu-Natalse Suidkus die lewe van haar pa en ousus geëis het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rae Braun"
‘Ek is oukei,’ sê Rae ná ongeluk
Rae is die dag waarop sy uit die hospitaal ontslaan is die nuus oor haar pa en sussie se dood meegedeel.
Enigste oorlewende vra na pa, sussie ná ongeluk
Rae Braun, wat die naweek saam met haar pa en sussie in ʼn motorongeluk was, toon tekens van beterskap, maar vra reeds na hulle.
Pa, dogter sterf op pad skool toe
Die gesin se jongste dogter het die ongeluk oorleef, maar is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.