Of daar nou ’n bietjie meer onervare spelers in die span is of nie, ’n oorwinning teen Leinster is beslis iets om op trots te wees.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 April 2022
VRK-reeks: Connacht trap Lions se tjank af
Was die Lions dalk te oorgretig, die gebrek aan ervaring te ooglopend, of het hulle die duur prys vir ʼn gebrek aan dissipline betaal?
‘Skrap gesondheidsregulasies’, vra VF Plus
“Die wysigings is niks anders as ʼn verskuiwing van politieke mag vanaf die een minister na ʼn ander nie.”
Foto’s: Aardedag op Loxton
’n Afgetrede tuinboukundige het Vrydag (op Aardedag) in Loxton in die Karoo wakker geword. Kyk hiér na sy foto’s van Loxton in herfs getooi.
Margit Meyer-Rödenbeck terug op Heksie se besem
“Dis lekker om weer te kan toer, veral met ’n kinderteaterproduksie.”
‘’n Sagte reus’ – Pedrie Wannenburg só onthou
“Hy was ’n lekker ou wat lief was vir sy familie, sy vriende en rugby. Hy het nie verdien om so jonk en in sulke omstandighede te sterf nie.”
Bulls breek Benetton in 2de helfte
Die Bulls, wat met swart armbande ter nagedagtenis aan Pedrie Wannenburg gespeel het, het ses drieë gedruk om ’n bonuspunt ook te verseker.
Vandalisme het amptenaar se dood tot gevolg
Terence Henry Stringer, ’n jare lange werknemer van die Stad Kaapstad, is dood nadat boosdoeners kragkabels opgegrawe en aan die brand gesteek het.
Verkeersbeamptes in eie omkoopstrik gevang
Die inhegtenisnemings volg kort nadat ’n motoris Vrydagoggend deur die twee verkeersbeamptes buite Bultfontein voorgekeer is.
Luister: Paul du Toit oor pryse, nuwe lewe in Kanada
“Hierdie is my mense, my land en my stories. Dit is wat vir my sin maak en ek is lief vir my taal.”
Huldigingsproduksie maak skoonskip by Kanna-pryse
Dié dramaproduksie het met vyf Kannas weggestap.
Hollywood: Handskoene af tussen Depp en Heard; kletsrymer gearresteer
Hulle het dit ook bekend gemaak dat Heard tydens hul verhouding altyd met grimering in haar handsak rondgeloop het om die bloukolle wat Depp na bewering veroorsaak het, te verbloem.
Tientalle dood ná bomontploffing by moskee
“Die toneel by die moskee was afgryslik. Almal wat in die moskee gebid het, is óf beseer óf dood.”
Foto’s: Karakters kry lewe vir Wêreldboekedag
Ter viering van Wêreldboekedag (23 April) het leerders soos hulle gunstelingkarakter uit ʼn boek aangetrek.
Pa, dogter sterf op pad skool toe
Die gesin se jongste dogter het die ongeluk oorleef, maar is in ’n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem.
Foto’s: Prins Louis word vier
Die prinsie glimlag breed in dié foto’s wat sy ma vroeër vandeesmaand op ’n strand in Norfolk van hom geneem het.
‘Lewenslank’ ná Stilbaai-plaasmoord
Vier jaar nadat Heila Kilian tydens ’n aanval op haar familie se plaas buite Stilbaai in die Wes-Kaap doodgeskiet is, is haar moordenaars lewenslank tronk toe gestuur.
SA moet ‘klimaatbestand’ begin bou
Oor Suid-Afrikaners se geneigdheid om op elke beskikbare lappie grond te wil bou sal dringend herbesin moet word. Want, waarsku klimaatkenners, die natuur laat hom net so lank voorskryf.
Gholf: Grace en Higgo laat die SA vlag wapper
Grace en Higgo het 65 houe in die tweede ronde aangeteken.
Aksieplan vir perlemoenstropery ‘dringend nodig’
“Dis ʼn bose kringloop, want die opbrengs van die een misdryf finansier weer ʼn volgende een.”