Shan Dwarika (61) was ʼn dosent in elektriese ingenieurswese aan die MUT.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Shan Dwarika"
Ontvoerde KZN-dosent dood gevind
Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Shan Dwarika, ʼn dosent in elektriese ingenieurswese aan die Mangosuthu Universiteit vir Tegnologie (MUT) in KwaZulu-Natal.