Kapt. Marissa van der Merwe, woordvoerder van die polisie, sê die verdagtes het met handwapens losgebrand op veiligheidswagte by dié winkelsentrum in Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Silver Lakes"
Polisie maak groot dwelmdeurbraak by spoglandgoed
Die Boschkop-polisie het Woensdagmiddag dwelmmiddels met ʼn geskatte straatwaarde van nagenoeg R20 miljoen in ʼn luukse huis by Silver Lakes in die ooste van Pretoria opgespoor.
Oscar gaan aand in tronk spandeer
Die polisie het pas aangekondig dat Oscar Pistorius Donderdagaand in gevangenis gaan deurbring.
Oscar-skietery: Staat gaan borg teenstaan
Oscar Pistorius sal na verwagting om 14:00 in die Pretoriase landdroshof verskyn om vir borgtog aansoek te doen ná ʼn skietvoorval vroeër vandag by sy huis. Die staat het egter laat weet hulle gaan sy borgaansoek teenstaan.