Die departement van onderwys het die skoonmaker van ʼn skool in Standerton, Mpumalanga, wat op video afgeneem is waar hy ʼn skolier met ʼn besem aanrand, hangende die uitkoms van die ondersoek, geskors.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skoonmaker"
Video: Skoonmaker rand leerling by skool aan
ʼn Skoonmaker by ʼn skool in Standerton, Mpumalanga, is in hegtenis geneem nadat hy op video afgeneem is waar hy ʼn skolier met ʼn besem aanrand.