Die departement van onderwys het die skoonmaker van ʼn skool in Standerton, Mpumalanga, wat op video afgeneem is waar hy ʼn skolier met ʼn besem aanrand, hangende die uitkoms van die ondersoek, geskors.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "besemstok"
Video: Skoonmaker rand leerling by skool aan
ʼn Skoonmaker by ʼn skool in Standerton, Mpumalanga, is in hegtenis geneem nadat hy op video afgeneem is waar hy ʼn skolier met ʼn besem aanrand.
Onderwysdepartement verdedig babaverkragting-vraag
Die departement van onderwys sal dit oorweeg om ʼn vraag te onttrek waarin matrieks wat Dinsdag die drama-vraestel geskryf het, moes verduidelik hoe hulle ʼn baba se verkragting op die verhoog sou uitbeeld deur gebruik te maak van ʼn besemstok en ʼn brood.
Matrieks geskok oor babaverkragting-vraag
Matrieks wat Dinsdag die drama-vraestel geskryf het, moes verduidelik hoe hulle ʼn baba se verkragting op die verhoog sou uitbeeld deur gebruik te maak van ʼn besemstok en ʼn brood, het The Witness Woensdag berig.