Tiaan en Mynhardt het die bekende slaai met ’n swetterjoel tamatiesoorte ’n bietjie woema gegee.
Alles vir die sleutelwoord "slaai"
Resep: Suri se warm rysslaai
Heerlike rysslaai wat gepas is vir enige geleentheid.
Resep: Pita met sitrushoender en dille slaai
Geniet ‘n opwindende variasie op ‘n klassieke hoenderslaai.
Resep: Tunaslaai
Saam met growwe bruin brood is hierdie tunaslaai ʼn heerlike ligte ete op ʼn warm somersdag.
Resep: Spanspekslaai
Bederf jou kuiergaste gerus met dié heerlike spanspekslaai. Dis boonop ‘n heerlike somerslaai vir ‘n piekniek!
Resep: Piesangslaai
Jy kan hierdie maklike sousie al voor die tyd voorberei en dan net oor die piesangs gooi vir ‘n heerlike slaai saam met braaivleis.
Resep: Rooislaai
Hierdie kombinasie van die beste rooi groente en vrugte waarmee die natuur ons seën, lewer ‘n baie interessante slaai wat smaaklik is saam met enige vleisie wat jy op die kole gooi.