Heel onder. Dis waar die Southern Kings steeds ná nege van hulle 21 ligawedstryde in die Pro14-reeks is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "stutte"
Die wonderwêreld van stutte
Wanneer die son begin water trek en die kole begin gloei, is dit die regte tyd om oor rugby te praat.