Rampe het vanjaar sowat 25 000 lewens geëis, veel meer as verlede jaar se ongeveer 12 000, aldus die Switserse herversekeraar, Swiss Re.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "verwoesting"
Nog hael dalk op pad
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Vrydag gewaarsku dat daar ʼn hoë risiko is vir swaar donderbuie en hael. Swaar donderbuie en hael het Donderdag verwoesting gesaai oor groot dele van Gauteng, Mpumalanga en noordelike dele van die Vrystaat.