Luister: Wiele2Wiele ry met Hyundai se Venue

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week ry Wiele2Wiele met Hyundai se Venue, leer hoe jy vinniger kan raak om die renbaan met die Garmin Catalyst, hoor hoe ‘n duikie verfloos kan verdwyn en gaan op ‘n avontuur met Suzuki se V-Strom 1050 XT-motorfiets.

Ons besoek ‘n ‘funky venue’, gaan rekordtye om die renbaan opstel saam met hierdie instrukteur, sien en hoor hoe ‘n duikie verfloos verdwyn en gaan op ‘n #2wiele avontuur tussen geel lente-blommetjies.We visit a funky venue, we’re going to set lap record times with this instructor’s help, see and hear how a dent disappear paintlessly and go on a motorcycle adventure among yellow spring flowers.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/tegnologie/motors/luister-wiele2wiele-ry-met-hyundai-se-venue/Hyundai South Africa #HyundaiVenue #Venue #VenueLimitedEditionGarmin Garmin SA #GarminCatalyst www.garmin.com/catalyst #DentBros #WesternCape #JohnONeill #PaintlessDentRemoval John: 072 7599 921Suzuki Motorcycles South Africa #SuzukiVStrom #VStrom #VStrom1050 #VStrom1050XT #VStromXT???? #HyundaiSA #GarminMedia #DentBros #NicolLouw #Wiele2WieleMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA Passion FM SA Bok Radio / BokTv #ElanGlobalRadio #PrivateGroup #StereoSonderGrense #PublicGroup #RadioSuidAfrika #PublicGroup

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, September 15, 2020

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.