Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.
Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.
In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die nuwe Datsun GO, die Lexus UX en hulle gesels met Mic van Zyl van Ironman 4X4 oor die bande.