
Sorina Erasmus. Foto: Sorina aka Flooze Fan Page/Facebook.
Sorina Erasmus glo gesondheid vir almal vir wie sy lief is, sal die grootste geskenk wees hierdie Kersfees. Sy wil almal ook herinner om moeite te doen met hul medemens – iets soos ʼn glimlag of ʼn besoek kan ook ’n besonderse geskenk wees vir iemand.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
As meer mense net soos sy wou redeneer!Dan sal ons wereld sommer ‘n baie beter plek wees om in te wees!Gesondheid vir jou en jou gesin in 2016 Sorina!!