Whitney Jakub, wat in kwarantyn geplaas is in Illinois tydens die wêreldwye Covid-19-pandemie, het ʼn paar van haar kreatiewe idees op sosiale media gedeel.
Terwyl Suid-Afrikaners gereed maak om van Donderdagaand om middernag vir 21 dae in isolasie deur te bring, is soortgelyke kreatiewe idees die antwoord as jy wonder hoe jy jou tyd gaan verwyl.
Whitney se toiletkarakters is baie gewild op Facebook en is reeds meer as 480 000 keer gedeel.
Het jy nog kreatiewe idees? Deel dit gerus met ons per e-pos by [email protected]
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
- Foto: Whitney Jakub/Facebook
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
3 Kommentare
Boredom op sy hoogste punt! haha
Ougat!
Oulik nou gaan ek ook my toilet mooi maak