Video: Mees ongewone dieremaats

Skermgreep uit die video

ʼn Video van ongewone dierevriende is net wat jy hier teen die einde van die jaar nodig het!

Almal is dol oor foto’s en video’s van ongewone dierevriende en ʼn video, wat in 2015 een van die gewildste video’s op YouTube was, doen nou weer die ronde. Die video, ʼn advertensie van Android, is in 2015 meer as 6 miljoen keer gedeel.

ʼn Orangoetang is maats met ʼn hond, ʼn kat met klein eendjies, ʼn skaap met ʼn renosterkalfie, ‘n hond en ‘n dolfyn en selfs ʼn olifant met ʼn skaap – al dié vriendskappe is in die oulike video te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

HPV ·

Selfs ongewone diere verdra mekaar, leef en laat leef. In die anc regime helhool is mense nie nie eers seker of jy môre nog lewe nie.

Saartjie ·

Ek wonder hoeveel mense steur hulle aan die boodskap aan die einde van die video:’ Be together. Not the same.’?

Diereliefhebber ·

DANKIE MAROELA MEDIA, WYS SOMMER VIR ONS NOG SO PAAR?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.