Die regter wat vroeër vandeesweek beslis het dat die WikiLeaks-stigter Julian Assange nie aan die VSA uitgelewer mag word nie, het wel nou beslis dat hy in aanhouding moet bly.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "WikiLeaks"
Assange besig met sy swanesang
Is Julian Assange, stigter van WikiLeaks, ’n vegter vir mediavryheid? Of ’n kuberterroris?
Arbeidersparty sê regering moet Assange beskerm
Abbott het gesê die VSA se saak teen Assange gaan oor hul “vernedering oor die dinge wat hy aan die lig gebring het oor die Amerikaanse weermag en veiligheidsdienste”.
Obama verkort Wikileaks-fluitjieblaser se vonnis
Pres. Barack Obama van Amerika het op sy derde laaste vol dag in dié kantoor die vonnis van Chelsea Manning, die soldaat wat duisende geheime dokumente in 2010 aan Wikileaks uitgelek het, verkort.
WikiLeaks: ‘Julian Assange moet bevry word’
ʼn Menseregtepaneel van die Verenigde Nasies het hom Vrydag by die WikiLeaks-stigter Julian Assange geskaar in sy uitgerekte stryd met Sweedse en Britse owerhede, en gesê hy moet dadelik vrygelaat word en vergoed word vir die jare wat hy verloor het.