Goeie leierskap is een van die vereistes vir die rugbyspanne wat aan die wêreldbeker deelneem. Die Christen het egter die volmaakte Kaptein en Leier. “Laat…
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Oktober 2011
Kyk uit vir dié nuwe Afrikaanse-inisiatiewe
Maroela Media het tydens die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Oktober vanjaar die feesterrein deursoek vir oorspronklike, Afrikaanse produkte wat taalliefhebbers se harte vinniger sal laat klop. Ons kon slegs drie vind – maar dié drie het behoorlik ons harte warm laat klop.
Louise: “Ons liggie is geblus voordat sy ‘n kans gehad het om te skyn….”
Louise de Waal was ʼn vrygewige, saggeaarde en liefdevolle meisie wat na skool toerisme wou gaan studeer.
Terre’Blanche se “gulp was oop en sy private dele het uitgesteek”
Die eerste persoon wat Eugene Terre’Blanche se lyk gesien het na hy vermoor is, het in die rondgaande hof op Ventersdorp getuig sy broek was los en dat sy geslagdele sigbaar was.
‘Facebook-verkragter’ smeek om versagting na hy 50 jaar tronkstraf kry
Die sogenaamde “Facebook-verkragter”, Thabo Bester, het in trane uitgebars terwyl hy Vrydag in die Durbanse landdroshof verduidelik het hoekom hy die misdade gepleeg het.
Shiceka skuldig bevind na besoek aan vriendin in tronk
Die openbare beskermer, Thuldi Madonsela, het die minister van plaaslike regering en tradisionele sake, Sicelo Shiceka, skuldig bevind aan wanadministrasie.
Louise se beweerde moordenaar Maandag in die hof
Die man wat erken het dat hy Louise de Waal ontvoer en vermoor het sal Maandag in die Krugersdorp landdroshof verskyn.
Man vermoor glo baba met gebreekte bierbottel
ʼn 28-jarige man is in hegtenis geneem in Marble Hall in Limpopo nadat hy glo sy sewe maande oue stiefdogter met ʼn gebreekte bierbottel doodgesteek het.
‘Bryce Lawrence’ se foon lui sonder ophou
ʼn Inwoner van Auckland in Nieu-Seeland, wat dieselfde naam het as die skeidsregter, Bryce Lawrence, se huistelefoon lui sonder ophou.
Nuuskommentaar: Ras en heterogeniteit
‘n Ligte storm het ontwikkel omdat dit met die jongste sensus nodig gevind is om deelnemers se ras aan te toon.
Saak teen Ratte en medebeskuldigdes teruggetrek
Die saak teen oudkmdt. Willem Ratte en sy vyf medebeskuldigdes is teruggetrek.
Hou op om my te be’ras’
Hier sit ek in nou met my hande in my hare, want Sensus 2011 dwing my om my te be‘ras’ Laat ek dit net hier…
14 Oktober 2011
Woord:
Kariljon (uitspraak: kaa-riel-jon’)