ʼn Britse vrou wat in 1975 na Suid-Afrika geïmmigreer het, se familie het gedink sy is dood maar na 34 jaar het sy deur ʼn sosiale netwerk met hulle kontak gemaak.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Augustus 2012
Drie mense doodgeskiet tydens onwettige staking
Drie mense is Woensdag doodgeskiet en 15 beseer tydens ʼn onwettige staking buite ʼn myn in Boitekong, buite Rustenburg, in Noordwes.
Onthaalplek beboet oor diskriminasie teen gays
Die Gelykheidshof het ʼn onthaalplek beboet en beveel om homoseksuele mense op sy perseel toe te laat, nadat ʼn lesbiese paartjie verbied is om hulle huweliksonthaal daar te hou.
Boeremag-verhoor: Nog ‘n verdagte skuldig bevind
Kolonel Magiel Burger, ʼn beskuldigde in die Boeremag-verhoor, is Woensdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof aan hoogverraad skuldig bevind.
Akteur Johan van der Merwe: Begrafnisreëlings
Die akteur Johan van der Merwe is Dinsdagoggend op ʼn 62-jarige ouderdom oorlede. Sy roudiens vind op 10 Augustus vanuit die NG kerk Pretoria-Oos plaas.
Video: Kurt sing Heidi
Kurt Darren het Woensdagmiddag die musiekvideo van sy liedjie, Heidi, vrygestel.
Plaasmoordenaar kry lewenslank
ʼn Man wat in 2010 ʼn boer op sy plaas in Limpopo vermoor het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Video: Chad le Clos se pa blom van trots
Oomblikke nadat Chad Le Clos stof in die oë van Michael Phelps tydens die 200m-vlinderslag geskop het, het Chad se pa vir ʼn bietjie pret gesorg toe hy, oorstelp van vreugde, met die BBC gepraat het.
Bekende akteur sterf
Die akteur Johan van der Merwe is Dinsdagoggend op ʼn 62-jarige ouderdom oorlede.
“Rower” se toestand stabiel
Die vermeende rower wat Dinsdagoggend kritiek tydens ʼn rooftog by ‘n juwelierswinkel in Pretoria gewond is, se toestand is stabiel.
Ma red kind van verdrinking
Die vinnige optrede van ʼn ma het haar kind van ʼn gewisse dood gered nadat hy Dinsdagmiddag byna in ʼn swembad in Farramere, Benoni, verdrink het.
Teer brand man dood
ʼn Man is dood en ʼn ander kritiek beseer nadat hulle Dinsdag deur teer wat aan die brand geslaan het, verbrand is.
Alle “vreemde voorwerpe” opgespoor
Al vyf houers wat van ʼn Sjinese skip naby die Oos-Kaapse kus oorboord gespoel het, is opgespoor en sal Saterdag herwin word.
“Batmans” beroof bioskope
Twee bioskope in die Meksikaanse stad Chihuahua wat die nuwe Batmanrolprent, The Dark Knight Rises, vertoon, is Sondag deur gewapende rowers wat soos Batman vermom was beroof.
Nuuskommentaar: Te veel mag en die kuns van yster en satyn
Indiese politici wat terselfdertyd sakelui is wat die ekonomie van hul deelstaat beheer het pas veroorsaak dat sowat 600 miljoen inwoners van Indië letterlik in die duister gelaat is.
Skierlik-skieter ‘kry nie spesiale behandeling’
Johan Nel, wat tot vier keer lewenslange tronkstraf gevonnis is weens die moord op vier mense, kry nie spesiale behandeling in die tronk nie.
Cliff skotvry ná klag
Die 5FM-aanbieder Gareth Cliff het skotvry daarvan afgekom nadat hy ’n vrou ’n “bitch” genoem het tydens sy ontbytprogram.
“Ek moet saamwerk anders sal hy my verkrag”
Vier van Johannes Jacobus Steyn, of die sogenaamde “Sondagverkragter”, se vermeende slagoffers het Dinsdag in die hooggeregshof, wat in die Palm Ridge-landdroshof in Thokoza aan die Oos-Rand sit, getuig
SA swem tweede goue medalje los
Chad le Clos het gisteraand Suid-Afrika se tweede goue medalje by die Olimpiese Spele gewen in die 200 m-vlinderslag in ’n blitstyd van 1 minuut en 52.95 sekondes.