Chad le Clos het Vrydagaand nóg ‘n medalje by die Olimpiese Spele in Londen ingepalm.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Augustus 2012
Olimpiese Spele: Hoop vir goud val op Chad le Clos
Dit was ʼn teleurstellende Vrydagoggend vir Suid-Afrika op die sewende dag van die Olimpiese Spele in Londen.
Boeremag: Staatsgreepplanne bekend gemaak
Tom Vorster, leier van die Boeremag, se staatsgreepplanne is Vrydag in die hof bekend gemaak.
2 mense dood aangetref in Hazyview, Mpumalanga
Twee mense is dood aangetref in bosse naby Hazyview, het die polisie in Mpumalanga Vrydag gesê.
Vragmotor jaag in stilstaande motors vas
‘n Vragmotor het Vrydag in sewe stilstaande motors in Upper Walestraat, Kaapstad, vasgejaag.
Stapelgek wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die gebruik om na iemand as “stapelgek” te verwys.
Chanelle Henning: Monye borgtog geweier
Ambrose Monye, een van die verdagtes in die moordsaak van die 26-jarige Chanelle Henning, is Vrydag in die Pretoriase landdroshof borgtog geweier.
Olie op snelweg naby Southgate in JHB
Olie het glo uit ʼn vragmotor op die M1-snelweg naby Southgate gelek.
Boeremag-verhoor: Nog 3 lede skuldig bevind
Nog drie lede van die Boeremag is Donderdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind.
2 vas ná moord op boer
Die polisie het twee mans aangekeer in verband met die moord op Gert Uys. Uys (55) is Dinsdag op sy plaas naby Vryheid vermoor.
Graad 11-leerling kraam by skool
ʼn Graad 11-leerling van KwaZulu-Natal het vroeër die week in haar skool se siekeboeg gekraam.
Vermoorde man kaal langs PTA-hoofweg gekry
Die naakte liggaam van ʼn vermoorde man is Donderdagaand in die veld langs die N1-snelfweg in Pretoria gekry.
Nuuskommentaar: Korrupsie in klein koevertjie of kolossale koffer?
Die afgelope paar jaar verwys verskeie kommentators na Suid-Afrika as land waar korrupsie endemies geword het. Koerante is vol berigte van korrupsie en vermeende korrupsie.
Kofi Annan bedank as vredeagent vir Sirië
Kofi Annan, die Verenigde Nasies (VN) se hoofonderhandelaar in Sirië, het aangekondig dat hy gaan bedank.
Steyn se selfone wys glo hy was daar
ʼn Forensiese kenner het Donderdag getuig dat selfone wat aan Johannes Jacobus Steyn, of die sogenaamde “Sondagverkragter”, behoort gebruik is in die areas waar sy beweerde slagoffers ontvoer is.
Verkragtingsaak vir 80ste keer uitgestel
Die veroordeelde kinderverkragter, Andries Sibiya (55), het vroeër die week tydens sy 80ste hofverskyning weer geweier om te getuig.
Man wurg glo vrou, stoot motor in rivier
ʼn 19-jarige man sal vandag in die Meyerton-landdroshof verskyn nadat hy glo ʼn kollega gewurg en haar motor in ʼn rivier ingestoot het.
Bestuurder steeds soek na gru-ongeluk
Die bestuurder van ʼn vragmotor wat in ʼn gru-ongeluk betrokke was waarin 12 mense dood is, was teen Donderdagaand steeds soek.