Prinses Charlene van Monaco het spesiaal die naweek Suid-Afrika besoek vir haar ouma se 91ste verjaardag.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Augustus 2012
Kokende badwater brand seuntjie
ʼn 3-jarige seuntjie het brandwonde aan sy arms, bene, maag en rug opgedoen nadat hy Maandagmiddag in ʼn bad kokende water geklim het.
Ventersdorp-man vas na hy glo metrobeamptes aanrand
ʼn 52-jarige man van Ventersdorp in Noordwes is Maandag in hegtenis geneem nadat hy glo drie metropolisiebeamptes aangerand het.
Ses sterf in geweld by myn
Ses mense waaronder twee polisiebeamptes en twee veiligheidswagte is reeds dood in geweld by Lonmin se Marikana-myn naby Rustenburg.
Britse burokrasie te stadig vir Bolt
Polla Roux bespreek die afgelope naweek se sportgebeure.
Navorsing toon depressielyers se breine krimp
Dele van die breine van depressielyers en mense wat vir lang tye aan spanning ly, is kleiner as dié van mense wat nié die probleem het nie.
Bejaarde egpaar op plaas aangeval
Owen Charles, ʼn bejaarde boer van die Oos-Kaap, is dood en sy vrou ernstig gewond ná ʼn aanval by hul plaas Sondagaand.
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Riaan Cruywagen
Riaan Cruywagen het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Oscar Pistorius
Oscar Pistorius het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Nataniël
Volle naam: Nataniël le Roux Beroep/Veld: Skrywer, sanger en liedjieskrywer Plek van Geboorte: Grahamstad, Oos-Kaap Aantal jare ervaring: 25 Prestasies: Naledi-toekening; Kanna-toekenning Google Hits: 169…
Naas Botha
Volle naam: Hendrik Egnatius Botha Beroep/Veld: Rugbyspeler (Noord-Transvaal en Springbokke) en -kommentator Plek van Geboorte: Breyten, Transvaal (nou Mpumalanga) Aantal jare ervaring: 32 (speel eerste…
Leon Schuster
Volle naam: Leon Ernest (Schuks) Schuster Beroep/Veld: Vermaaklikheidsbedryf Plek van Geboorte: Bloemfontein Aantal jare ervaring: 37 Prestasies: Hier kom die Bokke het ʼn FNB Sama musiektoekenning…
Laurika Rauch
Laurika Rauch het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Katinka Heyns
Volle naam: Katinka Heyns Beroep/Veld: Aktrise, rolprentvervaardiger en regisseur Plek van Geboorte: Balfour, Transvaal Aantal jare ervaring: 40 Prestasies: Internasionale Crystal-toekenning vir vroue in rolprente; Rapport…
Juanita du Plessis
Volle naam: Juanita du Plessis Beroep/Veld: Sangeres Plek van Geboorte: Windhoek, Namibië Aantal jare ervaring: Meer as 12 jaar (verwerf veral opspraak met haar liedjie “Ska-rumba”…
Frik du Preez
Volle naam: Frederik Christoffel Hendrik du Preez Beroep/Veld: Sport – Rugby Plek van Geboorte: Rustenburg Aantal jare ervaring: 1958 – 1971 (Noord Transvaal), 1961 – 1971…
Francois Pienaar
Volle naam: Jacobus Francois Pienaar Beroep/Veld: Rugby, Kaptein van die Springbokspan Plek van Geboorte: Vereeniging Prestasies: Kaptein van die Springbokke in die 1995 Wêreldbeker-oorwinning, 29…
Evita Bezuidenhout
Volle naam: Evita Bezuidenhout (Pieter-Dirk Uys) Beroep/Veld: Satirikus Plek van Geboorte: Kaapstad Aantal jare ervaring: 50 Prestasies: Eretoekenning van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening…
Deon Opperman
Volle naam: Deon Opperman Beroep/Veld: Dramaturg, regisseur en vervaardiger Plek van Geboorte: Uitenhage, Kaap (nou Oos-Kaap) Aantal jare ervaring: 30 jaar in dramabedryf (sedert 1984) Prestasies:…