Die ouers van die twee maandeoue baba Wade, wat in 2009 weens aanranding dood is, is Maandag in die hooggeregshof in Pretoria skuldig bevind aan moord.
Alles vir Maandag 13 Augustus 2012
M.E.R
Volle naam: Maria Elizabeth Rothmann Beroep/Veld: Afrikaanse skrywer en medestigter van die Voortrekkerbeweging. Haar bydrae tot Afrikaanse Literatuur was gegrond op etiese didaktiese en kultuurhistoriese oorsig…
Mimi Coertse
Volle naam: Mimi Coertse Beroep/Veld: Opera-sangeres (sopraan) Plek van Geboorte: Durban Aantal jare ervaring: 23 (1955 – 1978) Prestasies: Begin haar opera loopbaan in 1955; Spandeer…
MT Steyn
Volle naam: Marthinus Theunis Steyn Beroep/Veld: Politikus Plek van Geboorte: Winburg, Oranje-Vrystaat Aantal jare ervaring: 21 (1895 tot 1916) Google Hits: 15 200 Biografie: Regsgeleerde, in…
NP van Wyk Louw
Volle naam: Nicolaas Petrus van Wyk Louw Beroep/Veld: Digter, dramaturg, akademikus Plek van Geboorte: Sutherland Aantal jare ervaring: 35 Prestasies: Vyfmalige Hertzopryswenner; Professor in Afrikaans…
Totius
Volle naam: Jakob Daniël du Toit Beroep/Veld: Digter en Teoloog Plek van Geboorte: Paarl, Kaapkolonie Aantal jare ervaring: 42 (1911 – 1953) Prestasies: Afrikaanse digter;…
Piet Retief
Volle naam: Pieter Mouritsz Retief Beroep/Veld: Voortrekker leier; sakeman en geleerdste onder die Groot Trek-leiers Plek van Geboorte: Wagenmakersvallei (nou Wellington), Kaapprovinsie Prestasies: Bemiddelaar tussen die…
Beyers Naudé
Volle naam: Christiaan Frederick Beyers Naudé Beroep/Veld: Anti-apartheid aktivis en Christen-teoloog Plek van Geboorte: Roodepoort, Johannesburg Aantal jare ervaring: 64 (in die Broederbond) Prestasies: Reinhold Niebuhr-toekenning;…
Eugène Marais
Volle naam: Eugène Nielen Marais Beroep/Veld: Redakteur, skrywer en digter Plek van Geboorte: Pretoria Aantal jare ervaring: 53 Prestasies: Skrywer van die gedig ‘Winternag’; ontdekking van…
Brolloks en Bittergal
Volle naam: Brolloks en Bittergal Kortliks: C. J. Langenhoven se bekende verhaal oor twee mensvreters Aantal jare: 87 (vanaf 1925) Prestasies: Verskeie strate in Suid-Afrika en…
Baard-moord: Verdagtes borg geweier
Die twee verdagtes wat daarvan verdink word dat hulle ʼn 27-jarige Moslem-man doodgeslaan het, is Maandag borgtog in die Krugersdorp-landdroshof geweier.
Koos de la Rey
Koos de la Rey het deurgedring na die Top 10 in ons Grootste Afrikaner-veldtog.
Vrou doodgeskiet tydens plaasaanval
ʼn Vrou is Maandagoggend omstreeks 09:00 op ʼn plaas oorval en geskiet.
Video: Pippie se kuiertjie saam ma Anice
Pippie het Saterdag vir die eerste keer ná ʼn fratsongeluk Oujaarsaand 2011 waarin sy erg verbrand het, ʼn naweek buite die hospitaal spandeer
Pippie kuier by pappa en mamma
Pippie Kruger, die 3-jarige brandslagoffertjie wat die hele land se harte gesteel het, kon vir die eerste keer ná Oujaarsaand ʼn naweek buite die hospitaal spandeer.
Epileptiese toeval veroorsaak glo babatjie se dood
ʼn Babaseuntjie het Maandag gesterf nadat ʼn motoris glo ʼn epileptiese toeval gekry het, en in ʼn groep voetgangers ingeploeg het.
Baard-moord: Twee in hof
Twee verdagtes wat daarvan verdink word dat hulle ʼn Moslem-man doodgeslaan het, gaan Maandag in die Krugersdorp-landdroshof verskyn.
Kloue uit oor konsentrasiekampbegraafplaas
AfriForum sê eersdaags die Masilonyana munisipaliteit die stryd in die hof aan weens die munisipaliteit se gebrek om sy pligte na te kom wat sal verseker dat die konsentrasiekampbegraafplaas van Winburg na behore bewaar word.
Vier mans steeds vermis
Die polisie se duikeenheid soek nog na vier mans wat vermis word nadat hul visserboot verlede week by die Keurboomsriviermond naby Plettenbergbaai omgeslaan het.
Nuuskommentaar: Suid-Afrika en die Amerikaanse presidentsverkiesing
Oor minder as drie maande gaan die Amerikaanse kiesers stembus toe om hul president aan te wys. Die Demokrate se kandidaat is die sittende president, Barack Obama, terwyl die Republikeine se kandidaat Mitt Romney is.