‘n Vrou, wat gereeld deur vreemdelinge met iemand anders verwar is, het toe haar tweelingsussie opgespoor.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Desember 2012
Bejaarde val uit sy huis se venster
‘n Bejaarde man is ernstig beseer nadat hy uit ‘n venster by sy huis in Buitekantstraat, Vredehoek, geval het
Fopoproep-verpleegster dood aangetref
Die verpleegster by die hospitaal wat tydens ‘n fopoproep sensitiewe inligting oor Kate Middleton aan radio-aanbieders gegee het, is dood aangetref.
Tsunami-waarskuwing gekanselleer
Die tsunami-waarskuwing wat vroeër Vrydag in Japan uitgereik is ná ‘n aardbewing in die gebied, is onttrek.
5 000 BMWs in Suid-Afrika teruggetrek
BMW Suid-Afrika het Vrydag gesê hy gaan 5 000 luukse voertuie terugtrek weens ‘n tegniese fout.
Boer aangeval, beroof
Jacobus Petrus Botha (73) is Vrydagoggend glo op sy plaas in Arlington in die Vrystaat aangerand en beroof.
Ma verwurg haar baba
‘n 21-jarige vrou is Vrydag in Butterworth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat sy glo haar twee maandeoue baba verwurg het.
Italiaanse mafiabaas in Bali aangekeer
ʼn Voortvlugtende mafiabaas is in sy luukse huis op die eiland Bali deur die Italiaanse polisie in hegtenis geneem.
Man met dooie krokodil in Pretoria betrap
ʼn Man is Vrydagoggend in Pretoria in hegtenis geneem nadat hy met ʼn dooie krokodil betrap is.
Bielie-aardbewing in Japan – neem groot aardbewings toe?
Die aardbewing van magnitude 7,3 wat Japan pas geskud het, was die 13de aardbewing vanjaar wêreldwyd wat sterker as 7 op die Momentmagnitudeskaal geregistreer het.
Grootste regstellendeaksiesaak nog
Die vakbond Solidariteit het vyf nuwe sake teen die departement van korrektiewe dienste (DKD) se rasplan na die arbeidshof verwys.
Mynwerkers gaan nie vir ANC stem nie
ʼn Mynwerker by Lonmin se Marikana-myn het gesê myners sal nie tydens die volgende verkiesing vir die ANC stem nie.
Dis ‘n bietjie te dik vir ‘n daalder
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Dis ‘n bietjie te dik vir ‘n daalder”
Hoenderpasteitjies
Maklike resep vir heerlike hoenderpasteitjies.
Swembad-baba is ontslaan
Die eenjarige Altus Olivier van Brakpan aan die Oos-Rand wat byna verdrink het nadat hy in ʼn swembad geval het, gaan dalk binnekort ontslaan word.
Tsunami-waarskuwing in Japan
‘n Tsunami-waarskuwing is Vrydag aan die noordooskus van Japan uitgereik ná ‘n aardbewing in Tokyo.
Riool in munisipale kantoor gestort
Munisipaliteitswerkers in Boshof in die Vrystaat weier om werk toe te gaan nadat rou riool in hul kantoor gestort is.
Miljoene rand se skade ná haelbui
‘n Erge haelbui Woensdag in Bothaville in die Vrystaat het miljoene rand se skade aangerig aan mielie-, sojaboon- en sonneblomaanplantings.
17-jarige van Nelspruit word vermis
Annika Kruger (17) van Nelspruit word sedert 10 November vermis.
Nuuskommentaar: Patetiese kommunikasie teen druktyd
Gebruik die woorde Madiba of Mandela, en die oë van die wêreld is op jou. Dit was nou weer die geval met die Dakotaramp in die Drakensberge. Maar het die verantwoordelike owerhede verantwoordelik oor die kwessie gekommunikeer?