“Studente is eintlik meerminne – nóg vis, nóg vlees.” So het ‘n gesoute proffie eendag gesê nadat hy die soveelste studente-onhebbelikheid betrag het. Hy het na klas sy motortjie op ‘n verkeerseiland aangetref waar studente dit heen gedra het.
Alles vir Dinsdag 25 Februarie 2014
Vermoorde JHB-skoolmeisies vandag begrawe
Die twee skoolmeisies van Johannesburg wat verlede week tydens ʼn vermeende sataniese ritueel vermoor is, word Dinsdag ter ruste gelê.
Trokbestuurder sterf toe stompe op kajuit val
ʼn Vragmotorbestuurder is in KwaZulu-Natal dood toe die stompe, wat hy vervoer het, tydens ‘n ongeluk op die kajuit beland het.
Oscar Pistorius: Uitspraak vandag gelewer oor regstreekse uitsending
Die Pretoriase hooggeregshof sal na verwagting Dinsdag uitspraak lewer of die moordbeskuldige Oscar Pistorius se verhoor regstreeks uitgesaai mag word.
Helpende Hand versoek OB om tenderproses vir Limpopo-voedingskema te ondersoek
Solidariteit Helpende Hand sal hierdie week die Openbare Beskermer (OB) versoek om dringend ’n ondersoek in te stel na die tenderproses van Limpopo se provinsiale onderwysdepartement se skolevoedingskema, nadat ’n tender van R7,7 miljoen toegeken is aan die dogter van Lily Kekana, die departement se bestuurder van spesiale projekte.
2014: 100 jaar van inkomstebelasting in Suid-Afrika
Inkomstebelasting in Suid-Afrika is vanjaar 100 jaar oud. Dit is in 1914 in ʼn beperkte mate ingestel maar het oor die afgelope 100 jaar geweldig uitgebrei sodat dit vandag die hele middelklas raak, het die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) Maandag gesê.
Vlugte by Kaapstad-lughawe vertraag
Vlugte by die Kaapstadse Internasionale Lughawe is Maandag vertraag weens ʼn brandstoftekort.
Een van KZN se mees gesoekte misdadigers vas
Een van KwaZulu-Natal se mees gesoekte misdadigers is in Ntuzuma naby KwaMashu in hegtenis geneem.
Polisieman in hof vir verkragting
ʼn Polisiebeampte van Limpopo het in die Seshego-landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting en korrupsie.
Gedagte vir die dag: Die sout vir die aarde
Matt. 5:1 – “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer…