Die departement van basiese onderwys het Maandag bewerings ontken dat sommige skole in Limpopo nog nie handboeke ontvang het nie.
Alles vir die maand April 2014
Lonmin-voorsitter tree af
Lonmin het Maandag aangekondig dat die voorsitter van sy raad en direkteur, Roger Phillimore, aan die einde van April aftree.
Okosa-tariewe ongeldig, onwettig verklaar
ʼn Nuwe asimmetriese interkonneksietarief-stelsel wat deur die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) voorgestel is, is Maandag in die Johannesburgse hooggeregshof as ongeldig en onwettig verklaar, het eNCA berig.
Dokter, verpleegsters afgedank
Die departement van gesondheid in Gauteng het ʼn dokter en vier verpleegsters afgedank vir wangedrag en mediese wanpraktyk.
Gedagte vir die dag: Die Here bewaar jou
Psalm 125:2 – Jerusalem word deur berge omring. Dit beskerm sy inwoners. Net so bewaar die Here diegene wat Hom vertrou. Hy hou sy oog…