Vir Jan Braai gaan Braaidag eintlik oor die tyd wat jy saam geliefdes deurbring. “Ek gaan saam my vriende en familie by die huis braai.”
Alles vir Donderdag 24 September 2015
Heerenlogement: Wat word van ons historiese bakens?
Die Noordwes-Kaapland is ryk aan geskiedenis. Daar is vandag nog historiese gedenkwaardighede in hierdie geweste wat ʼn mens as getuienis kan beskou van hoe ons geskiedenis verloop het en watter mense diep spore in daardie geskiedenis getrap het. Dit is alles deel van ons erfenis.
Huldeblyk: Irene van Wyk 1965-2009
Die Afrikaanse sangeres Irene van Wyk is op 24 September 1965 gebore.
Gedagte vir die dag: Is God toeganklik?
Niemand het God nog ooit gesien nie. Sy enigste Seun wat self ook God en baie na aan die Vader is, het Hom aan ons kom bekendmaak. (Johannes 1:18)