Johan Booysen, die geskorste KwaZulu-Natalse hoof van die Valke, word daarvan beskuldig dat hy en ander beamptes ʼn R10 000 beloning ontvang het nadat hulle ses onskuldige mans doodgeskiet het.
Alles vir Dinsdag 29 September 2015
Phiyega gee redes hoekom sy nie geskors moet word nie
Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, het aan pres. Jacob Zuma redes verskaf waarom sy nie geskors moet word nie, hangende die resultaat van ʼn ondersoek na haar bevoegdheid om haar pos te beklee.
Luister: BZN se Jan Keizer en Anny Schilder kom kuier binnekort op SA-verhoë
Jan Keizer en Anny Schilder van BZN kom maak in Oktober en November ʼn draai Suid-Afrika om hierdie tikkie nostalgie met hul plaaslike aanhangers te deel en gaan in tien dorpe en stede regoor die land optree om hulle grootste treffers te sing.
‘Nou en vir altyd’ – Retief Burger
Een van die grootste suksesverhale in die geskiedenis van Afrikaanse Christelike musiek was dié van Luidkeels, wat deur Retief Burger gestig is en op die ou einde sewe CD’s, onder meer twee kinderalbums, vrygestel het.
Gedagte vir die dag: Het jy ’n hartdokter nodig?
Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. (Esegiël 36:26)