Rassie Erasmus het reeds by Munster in Ierland ingeval: Is sy opvolger al aangewys? Nee.
Alles vir Dinsdag 5 Julie 2016
Man by wildtuin met olifanttande betrap
ʼn 28-jarige Mosambiekse man is in hegtenis geneem nadat hy glo met twee olifanttande in die Krugerwildtuin betrap is.
Duisende poste in eerste drie maande verloor
Die gemeenskapsdiens- en konstruksienywerhede was egter die uitsondering met meer mense wat in diens geneem is.
Rolstoel in rooftog gebruik
Skote is Maandag in ʼn winkel in Bethlehem in die Vrystaat afgevuur toe drie mans die winkel van ʼn onbekende bedrag kontantgeld beroof het.
Minstens 41 beseer ná bus omslaan
Minstens 41 mense is beseer toe ʼn bus teen ʼn motor gebots en omgeslaan het naby die deel waar die M1- en M2-hoofweg in die Johannesburgse middestad skei.
Gedagte vir die dag: God is goed
God is ryk in goedheid, verdraagsaamheid en geduld! Sê dit vir jou niks nie? Besef jy nie dat God jou deur sy goedheid tot bekering wil lei nie? (Romeine 2:4)