Drie kinders is Vrydagmiddag op die R408 in die Oos-Kaap dood toe ʼn vragmotor hulle getref het.
Alles vir Saterdag 8 Junie 2019
Agt vas toe polisie transitorooftog fnuik
Agt vermeende transitorowers is Vrydag in hegtenis geneem ná die polisie in Gauteng ʼn transitorooftog by Evaton Mall in die suide van Johannesburg gefnuik het.
Trump uitgelag oor uitlatings oor die maan en Mars
Die Amerikaanse president Donald Trump het sosialemediagebruikers verstom met sy kennis van die ruimte en is uitgelag toe hy aangevoer het die maan is deel van Mars.
Gedagte vir die dag: Christus bo alles
Wie op sy eie insig vertrou, is ’n dwaas. Wie hom deur wysheid laat lei, word bevry. (Spreuke 28: 26)