Op 12 Julie vanjaar het die getal positiewe toetse op 30% gestaan – die hoogste tydens die pandemie – terwyl dit in hierdie stadium nasionaal op 11% staan.
Alles vir Saterdag 5 September 2020
Nuwe akoestiese album vir Janie Bay
Die album is in die groep Spoegwolf se huis opgeneem en is getiteld “In die sitkamer”.
Hof gevra om POF te likwideer, in te gryp oor hoof
Volgens stukke voor die hof, beloop die fonds se uitstaande betalings aan slagoffers tans meer as ’n miljard rand.
Gedagte vir die dag: God se wet
Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word nie, inteendeel; deur die wet leer ’n mens wat sonde is. (Romeine 3:20)