Tydens een van die voorvalle het die twee by ʼn huis in Oxpecker Walk in Hazyview ingebreek, drie inwoners aangerand en ʼn vroueslagoffer na ʼn beboste gebied in die Bosbokrand-omgewing geneem waar hulle haar om die beurt verkrag het.
Lees meerAlles vir Saterdag 5 September 2020
Foto’s: Rooikat maak draai op Clifton
“Die rooikat het doodluiters langs die strand afgestap.”
‘Terreur in Kaboel’, skrywer deel reis ses jaar later
Hannelie Groenewald het ses jaar gelede haar gesin in ʼn terreuraanval in Kaboel verloor. Luister hier na ʼn gesprek oor haar helingsproses, verhouding met God en raad wat sy met Christene deel.
Geen borgtog vir amptenaar wat glo kollega doodry
Walter Madubanya (36) het hom verlede maand op die munisipaliteit se perseel in Ladanna glo eers in ʼn vragmotor van die munisipaliteit toegesluit, voor hy gewelddadige gedrag begin toon het.
Video: Brandweerlid ‘soos Spider-Man’ red vrou uit brandende woonstel
Die vrou was te bang om terug te klouter in haar woonstel wat aan die brand was.
SA nie ‘bestand’ teen konflik in Mosambiek
Die bedreiging in Mosambiek is bestempel as groot rede tot kommer wat ook ʼn gevaar vir die res van die streek inhou.
Werklikheidsreeks help deelnemers om ‘Kopskuif’ te maak
‘Kopskuif’, KeyHealth se nuwe TV-werklikheidsprogram, is gereed om denke te swaai en die koppe te laat draai. Dit word vanaf 9 September uitgesaai.
Vermeende dwelmsmouse vas
Die polisie het later die aand ook op ʼn perseel in Robinvale, Atlantis, toegeslaan waar hulle ʼn vuurwapen en ammunisie opgegrawe het.
Gesoek: ʼn Luis op ʼn olifant
ʼn Bewaringskundige vra hulp met die insameling van dié kleine insekte.
Internasionale oorsig: Kavkaz 2020 skep kommer in Westerse lande
Lees ‘n oorsig van belangrike internasionale gebeure hier.
Swaar straf vir pastoor wat verkrag
Hy het hul vertroue gewen en selfs beloof om spesiale, private gebede vir hulle te doen. Nadat hulle by sy huis aangekom het, het hy hulle betas.
Beiroet-ontploffing: Hoop op oorlewendes vervaag
Die vyfjarige Flash, geklee in rooi skoentjies om sy pote te beskerm, het die land se verbeelding aangegryp. Mense het hom bedank en gesê hy gee meer om vir die Libanese as hul eie regering.
Foto’s: Die prag en praal van Porto
Met die inperking wat reis verhoed, het dit Maryke Roberts meer tyd bestee aan kaste regpak, sorteer en om uiteindelik foto’s in albums kry. Een van daardie foto’s het haar onmiddellik teruggeneem na sorgelose dae in Porto, Portugal – ’n paar maande gelede.
Schulphoek ‘vernietig’ weens onwettige grondbesettings
“Die VF Plus wys mense daarop dat ʼn seeuitsig nie in die Grondwet as voorskrif onderskryf word wat voldoende behuising betref nie.”
Kom toets jou wiskundekennis saam met Wolkskool
Lees hier meer oor wat die eksamen presies behels en teken van 7 September in op die Wolkskool om die vraestel aanlyn af te lê.
Engelse wen rillerstryd teen Aussies
Maar in krieket – en verskoon tog hier die anglisisme – is dinge nooit verby voordat die spreekwoordelike Engelse tannie na haar mikrofoon gryp en begin sing nie.
LP’s kyk Saterdag sélf hoe lyk omstrede Beitbrug-grensdraad
Die grensdraad is 20 km weerskante van Beitbrug op die grens van Zimbabwe opgerig.
Herrie oor hare in Clicks-advertensie
Talle Twitter-gebruikers het die advertensie as minagtend teenoor swart mense bestempel.
Gholf se Toerkampioenskap: Hou die sakrekenaar byderhand
Wat is op die spel? ʼn Ongelooflike prysgeld van sowat R248 miljoen.
Pro14: Kliniese Leinster klop Munster
Dit was nou nie die soort spel wat die Springbokke verlede jaar in die Wêreldbeker-eindstryd teen Engeland uitgestal het nie, maar nou ja, dis soos die Iere daarvan hou.