Dit was nou nie die soort spel wat die Springbokke verlede jaar in die Wêreldbeker-eindstryd teen Engeland uitgestal het nie, maar nou ja, dis soos die Iere daarvan hou.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Guinness Pro14"
Pro14-reeks: Cheetahs galop oor die Kings
Hawies Fourie bring kalmte, hy beheer die wedstryd soos ʼn ervare verkeerskonstabel op puntdiens en mergel die ander spanne uit met sy taktiese skopwerk en breekslae.
Franco groet Cheetahs ná Munster-wedstryd
“Ons wou ’n spesifieke soort kultuur by die Cheetahs vestig – nie net ’n wenkultuur nie, maar ook een waarmee ons die toeskouers kan vermaak.”
Smith en Cheetahs glo in hul vermoëns
“Vir die eerste keer in drie jaar gló ons dat ons die reeks kan wen.”
Cheetahs speel vonkelwynrugby teen Ulster
Die Vrystaters druk nege drieë in Bloemfontein; Kings verloor klipharde stryd op tuisveld.
Mening: PRO14-reeks een van die wêreld se taaistes
“Dit is fisiek, takties en jy moet gedurig by die verskillende speelstyle van die teenstanders aanpas.”
Pro14-afdelings vir komende seisoene bekend
Cheetahs saam met Leinster in Afdeling A.
Nche óók geskors
Nóg ’n Cheetah-speler is deur ’n tugkomitee aan ’n oortreding skuldig bevind.
Cheetahs gaan in Ierland hardloop
Die Toyota Cheetahs het hul groep bekend gemaak wat in Ierland en Wallis gaan speel.