Tien minute met 14 spelers op die veld het die Stormers duur te staan gekom.
Alles vir Sondag 3 Oktober 2021
Gholf: Wilco blink uit in die koue en reën
Die jong Suid-Afrikaner het Saterdag op St. Andrews in Skotland die beste van sy landgenote gevaar.
Verlamde baba is ‘mediese raaisel’
“Haar pappa het die aand nog haar voete gekielie. Die volgende oggend kon sy glad nie haar bene beweeg nie.”
Covid-19-statistieke: Effens minder nuwe gevalle
Nog 51 pasiënte met Covid-19 is intussen in ’n hospitaal in Suid-Afrika opgeneem.
Gedagte vir die dag: God is heilig
Soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.” (1 Petrus 1:15-16)