Die All Blacks het Saterdag die Amerikaanse Eagles met 104-14 gewen.
Alles vir Sondag 24 Oktober 2021
Covid-19-statistieke: KwaZulu-Natal het steeds meeste nuwe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal (20%), gevolg deur die Wes-Kaap (18%) en Vrystaat (15%).
Gedagte vir die dag: Verlosser en verlossing
Sy sal ’n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. (Matteus 1:21)