Ná die operasie om sy bekken te heg, het Roelof Riese sepsis én probleme met sy blaas ontwikkel.
Alles vir Sondag 7 November 2021
13-jarige by laerskool doodgesteek
Die voorval het op die skoolterrein, ten aanskoue van ander leerders en onderwysers, plaasgevind.
Gedagte vir die dag: Egte hoop is nie wensdenkery nie
Die kern van die boodskap wat ek destyds aan julle deurgegee het, en wat ek weer van hulle voor my ontvang het, was dat Christus, soos in die Skrif staan, vir ons sondes gesterf het. Ook dat Hy begrawe is en God Hom op die derde dag opgewek het, soos in die Skrif staan. (1 Korintiërs 15:3-4)