Net sowat een uit elke vyf Suid-Afrikaners meen die land “beweeg in die regte rigting”.
Lees meerAlles vir Sondag 7 November 2021
Man sit lank vas toe bakkie in boom vasry
In ʼn soortgelyke ongeluk is twee jong mans beseer toe hul motor in ʼn boom vasgery het.
Een Binder eindig tiende; ander een gediskwalifiseer
Die nuutgekroonde MotoGP-kampioen, Fabio Quartararo (Yamaha), het vir die eerste keer hierdie seisoen nie ʼn wedren voltooi nie.
Om met uitdagings steeds vorentoe te beur
Op die oog af lyk sy soos enige ander negejarige dogtertjie, maar Zelé Nel kan nie loop nie. Ten spyte van als droom sy om eendag ‘n dokter te word.
Beurtkrag dié week weens voorval in Zambië
Onbeplande onderbrekings staan tans op meer as 16 000 MW.
Geen keer aan Burmester
Engelsman Steve Surry het die laaste ronde met ʼn voorsprong van twee houe afgeslaan.
Foto’s: Kom kuier in Botlierskop
Die reuk van grasdakke en veld; die stilte van die nag weg van verkeer en mense; groot kaggels en fynproewerskos met uithalerwyn. Dis net wat die dokter teen die pandemie-inperkingsvrees voorgeskryf het!
Politieke omwenteling kom ná verkiesing
“Die onomkeerbare werklikheid is dat die ANC, soos ons hom ken, op pad uit is.”
Man steel buurman se duur visse ná rusie
Die twee het glo oor geld baklei en die gesteelde vis was £600 (ongeveer R12 000) werd.
Nuus oor Oscar se parool ‘skok’
Korrektiewe Dienste het skynbaar ʼn berekeningsfout begaan toe hulle aanvanklik bekendgemaak het dat Pistorius eers in 2023 vir parool in aanmerking sou kom.
Internasionale oorsig: Het COP26 misluk sonder Jinping en Poetin?
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het met sy vertrek uit Skotland, waar hy die Verenigde Nasies se 26ste klimaatsberaad, ook bekend as COP26, bygewoon het, harde woorde vir die presidente van China en Rusland gehad weens hulle besluit om nie die beraad by te woon nie.
Stropers kry 16 jaar agter tralies
Drie stropers het in Februarie die grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek in die wildtuin oorgesteek.
Luister: Rolene Strauss sê ‘nee’ vir perfeksie
“Om terug te gaan na al daardie ondervindinge wat ek eintlik half klaar weggepak het. Dit was soos om ʼn boks uit te haal en myself weer te ontdek.”
8 sterf in stormloop by konsert
“Sommige mense het nie omgegee nie en dié wat op die vloer gelê het, vertrap of hulle bloot geïgnoreer. Dit was intens.”
Helpmekaarbewegings onder die Voortrekkers van die Groot Trek
Die belang van die Groot Trek-helpmekaarbeweging is tweeledig, naamlik eerstens dat die beginsel om mekaar by te staan destyds vir die Afrikaners vanselfsprekend was, en tweedens dat dit die eerste duidelike helpmekaarinisiatiewe in die geskiedenis van die Afrikanergemeenskap was.
Franse klop Argentinië in taai toets
Die Franse se uitstekende skopwerk het die deurslag gegee teen Argentinië.
Djokovic breek Sampras se rekord
Djokovic het in die Parys-toernooi gespeel nadat hy ʼn blaaskans van sewe weke gevat het.
Bottas, Hamilton ‘verbaas’ oor voorste plekke
Elke punt in die kampioenskap is nou goud werd met net vyf wedrenne oor.
Covid-19-statistieke: SA amper by 3 miljoen-kerf
Dit is ʼn positiwiteitskoers van net 1,2%; ietwat hoër as Vrydag se koers van 1,1%.
Bokke se veggees gee deurslag
Die wedstryd het alles gehad wat toetsrugby opwindend maak, insluitend ʼn toeskouer wat op die veld gestorm het en Wallis se spoed naby aan die doellyn gebreek het.