“Om Cele te beveel om verskoning te vra is ʼn eerste en gewaardeerde stap, maar ons glo hy skuld die hele land ʼn verskoning.”
Alles vir Dinsdag 3 Oktober 2023
UV-student dood in koshuiskamer gevind
ʼn Geregtelike doodsondersoek is begin nadat ʼn eerstejaarstudent dood in sy koshuiskamer op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Qwaqwa-kampus aangetref is.
Gedagte vir die dag: Gelei deur die gees en nie gebind deur die wet
“Ek sal my woord op hulle harte skryf en dit in hulle gedagte vaslê.”