Gedagte vir die dag: Dien God

God-sentrum-van-my-lewe

Argieffoto.

Dien die Here met blydskap. (Psalm 100:2)

Het die manier waarop jy God dien jou al totaal uitgeput? Indien wel, moet jy na jou motiewe kyk. Op grond waarvan het jy die dienswerk begin? Op grond van jou eie simpatie of op grond van die verlossing van Jesus Christus? Gaan gedurig terug na die grondslag van jou motiewe en herinner jouself waar die bron van jou krag is. Jy het geen reg om te sê: “O Here, ek is so moeg” nie. Hy het jou gered en geheilig. Wees uitgeput vir God, maar onthou dat jou krag van Hom af kom. ~ Oswald Chambers

Ons moet ons krag by U kry, Here, sodat ons kan dien sonder om uitgeput te raak. Amen

Bron:
Wysheid uit die Woord deur Troy Johnsen
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

chantelle ·

Dis nou n mooi boodskap vroeg oggend Mag God ons hierdie week op die regte koers stuur en ons hom prys vir nog n dag

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.