Gedagte vir die dag: ’n Gebed van bepeinsing   

vrou_stiltetyd_gebed_genade.jpg

Foto: Crosswalk.com

U bewaar elkeen wat op U vertrou in vrede, die mense wie se gedagtes op U gerig is. (Jesaja 26:3)

“Here, leer my die dissipline van bepeinsing oor U en u Woord. Hoe kan ek geestelik gefokus wees as ek nie my gedagtes kan beheer nie? En hoe kan ek ooit hoop om u wil vir my lewe te verstaan as ek nie luister na wat U sê nie?

Help my om my eie gedagtes en begeertes opsy te skuif en u Gees toe te laat om met my te praat. Rig my hart en herinner my aan u teenwoordigheid. Mag my gedagtes altyd op U gerig wees!”

Bron: In die stilte van die môre deur Angus Buchan
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy/CUM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Kiewiet ·

My vorige post sien ek is afgehaal .
Daar is baie vorm van gebede ,en die waarde van stilword word onderskat omdat nie baie so diep in gebed ingaan nie. Vir die wat wil leer ek se altyd begin by Francis De Sales Itroduction into a devout live dan Thomas Mertin en laaste Richard Rohr se Universal Christ
Vir afrikaans is Willem Nickle se gebed vd hart uitstekend , maar ek sukkel om nog kopies vd boek tekry !!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.