Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Die wêreld in foto’s – 27 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Prins Harry is verloof
Clarence House het die nuus in ʼn verklaring bevestig.
Pastoor vas ná gesin se koelbloedige skietdood
Polisiebeamptes is laat Donderdag na die huis ontbied waar hulle die twee vroue se liggame binne die huis en ʼn man se liggaam buite die huis aangetref het.
Hof beslis Zim-weermag se oorname was wettig
‘n Zimbabwiese prokureur meen dit is interessant dat die hofbeslissing “met toestemming” uitgereik is, wat aanduidend is dat Mugabe moontlik daartoe ingestem het.
‘Time’,Trump stamp kop op Twitter
Time Magazine het ʼn bewering van pres. Donald Trump oor die tydskrif se bekende Persoon van die Jaar-titel ontken.
Tier in Parys doodgeskiet
Die eienaar van die tier is deur die polisie ingeneem vir ondervraging en die voorval word ondersoek.
Mnangagwa wil Zim-boere vergoed
“Hoewel ons nie die verlede kan verander nie, is daar baie wat ons nou en in die toekoms kan doen om ons nasie in ʼn ander en positiewe rigting te stuur.”
Moskee-aanval: Dodetal styg skerp
Die president het ʼn nasionale routydperk van drie dae lank aangekondig.
Talle dood ná bom deur moskee ruk
Die aanval was die dodelikste nog in die streek te midde van ʼn opstand van die Islamitiese Staat waarin honderde polisiebeamptes en soldate reeds vermoor is.
Die wêreld in foto’s – 24 November 2017
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Foto’s: Mnangagwa amptelik Zim se nuwe president
Alle oë is nou op Mnangagwa gerig om te kyk of hy daartoe in staat is om Zimbabwe tot sy eertydse glorie te herstel. Mnangagwa se eie menseregteagtergrond laat egter vir talle Zimbabwiërs veel te wense oor.
Groot aardbewings op pad, waarsku kundiges
Die aarde het in 2010 laas meer as twintig aardbewings van M7 of meer behaal. Nou is daar ʼn waarskuwing vir ’n verdubbeling in die aantal groot aardbewings.
Vermiste duikboot steeds soek ná ‘ontploffing’
Die hoop om die bemanning lewend te vind kwyn al meer, aangesien die duikboot net genoeg suurstof gehad het om ongeveer ses dae te hou.
Ontmoet die nuwe president van Zimbabwe
Emmerson Mnangagwa, die voormalige adjunkpresident van Zimbabwe wat vroeër vandeesmaand deur Robert Mugabe afgedank is, word Vrydag as die nuwe president van dié land ingesweer.
Immuniteit vir Mugabe; veiligheid verseker
ʼn Regeringsbron het gesê die 93-jarige Mugabe het aan onderhandelaars gesê hy wil in Zimbabwe sterf en het geen planne om in ballingskap te leef nie.
Die wêreld in foto’s – 23 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Siamese tweeling huis toe ná skeiding
Die dogtertjies is op 24 Julie 2016 gebore en was aan hul koppe geheg.
Vyf van trop leeus gevang wat glo meer as 200 vee vang, vreet
Die leeus het aanvanklik eers gesamentlik 86 bokke en skape gevang voordat die diere “enkele dae later” ook 171 vee in ʼn private bewaringsgebied gevang het.
Mnangagwa toegejuig by eerste openbare verskyning
Mnangagwa het aan die skare vertel hy het glo in ballingskap na Suid-Afrika gevlug omdat hy in Augustus vanjaar vergiftig is. “Ek het besluit ek sal nie sit en wag vir hulle om my te elimineer nie, so ek het na Suid-Afrika gevlug,” het hy gesê.