Nog reën word oor die volgende paar dae verwag wat na verwagting verdere oorstromings tot gevolg sal hê.
Spanning in Zim op ʼn mespunt
“Binne die Zanu-PF is dit duidelik dat Grace Mugabe se G40-faksie nie meer in beheer is nie.”
Man vermoor glo vrou voor moordtog begin
Binne het kinders, personeel en ouers onder lessenaars en in kantore geskuil. Buite het Neal sy geweer gelig en begin skiet.
Grace Mugabe vlug glo uit Zimbabwe
Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, het na bewering Woensdag uit die land gevlug te midde van berigte dat die weermag glo Dinsdag beheer oor Harare, die land se hoofstad, geneem het.
Die wêreld in foto’s – 15 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Oppasser wat baba gooi in hof
ʼn Baba-oppasser wat op beeldmateriaal vasgevang is waar sy ʼn nege maande oue baba hardhandig in haar bababed neergooi, het Woensdag in die hof verskyn.
Zim-weermag glo in beheer; staatsgreep steeds ontken
“’n Weermag-geleide oorgangsfase sal nou die weg baan vir ‘n vreedsame, vry en regverdige demokratiese verkiesing.”
Zim-weermag neem beheer van staatsuitsaaier
Zimbabwe se verdedigingsmagte het Woensdag beheer geneem van die staatstelevisieuitsaaier en ʼn verklaring tydens ʼn regstreekse uitsending voorgehou. “Sodra ons ons teiken bereik het, sal die situasie na normaal terugkeer,” lui die verklaring. Lees die volledige verklaring hier.
Ander lande waarsku burgers in Zim
“Selfs demonstrasies wat ten doel het om vreedsaam te wees kan in konfliksituasies ontaard en tot geweld eskaleer.”
Vier dood, talle gewond ná moordtog
“Een van die onderwysers het uit die gebou gehardloop gekom en vir ons gesê om binne te kom, want daar is ʼn skieter op pad.”
‘Mugabe en familie is veilig’
Intussen is minstens drie ontploffings vroeg Woensdagoggend in Harare, Zimbabwe se hoofstad, gehoor en militêre voertuie kon in die strate gesien word.
Steve Biko se brief kom onder die hamer in Amerika
ʼn Brief, wat deur die menseregteaktivis Steve Biko onderteken is oor die afsterwe en ondersoek van die Black Consciousness Movement (BCM)-lid Mapetla Mohapi, sal Donderdag in Amerika op ʼn veiling aangebied word.
Weermagtenks op pad na Harare
Weermagtenks is glo gesien op pad na Zimbabwe se hoofstad, Harare en daar is vrese in die land van ʼn moontlike oorname deur die weermag.
Die wêreld in foto’s – 14 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man skiet eers vrou, twee kinders en toe homself
ʼn Kollega van die man het hom glo tuis gaan soek nadat hy nie vir werk opgedaag het nie. Hy het die egpaar en hul twee kinders se liggame in een vertrek in die huis gevind. Almal het skietwonde gehad.
Twee toeriste deur olifant doodgetrap
Die man en vrou het ʼn trop olifante dopgehou wat nader aan die lodge gestap gekom het toe een van die olifante op hulle afgestorm het.
[Foto’s] Iran-Irak-aardbewing dodelikste vir 2017
Die kragtige aardbewing van 7,3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, word as die dodelikste aardbewing vir 2017 bestempel nadat die dodetal aansienlik gestyg het.
Die wêreld in foto’s – 13 November 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
[Foto’s] Iran-Irak-aardbewing: Dodetal styg skerp
Die dodetal van die kragtige aardbewing van 7.3 wat die grens tussen Iran en die noorde van Irak Sondagaand getref het, het skerp gestyg.
Minstens 140 dood ná aardbewing op Iran/Irak-grens
Minstens 140 persone is in Iran dood en 860 beseer toe ʼn aardbewing van 7.3 op die grens tussen Iran en die noorde van Irak plaasgevind het, het beamptes in Iran se Kermanshah-provinsie vroeg Maandagoggend gesê.